Community galleriesGalleriesLifestyle

Michaelis hou ‘n Koop-en-kuier-Kersmark

MICHAELIS Gemeente het op Saterdag 28 November ‘n Koop-en-kuier-Kersmark by hul kerkkompleks aangebied. Dit was ‘n baie besonderse geleentheid – nie net vir die gemeente nie, maar vir jonk en oud uit die hele gemeenskap. Almal teenwoordig is gasvry ontvang en getrakteer met alles wat daar te koop aangebied was, met die bekende “Kaffeestube” en …

MICHAELIS Gemeente het op Saterdag 28 November ‘n Koop-en-kuier-Kersmark by hul kerkkompleks aangebied.

Dit was ‘n baie besonderse geleentheid – nie net vir die gemeente nie, maar vir jonk en oud uit die hele gemeenskap.

Almal teenwoordig is gasvry ontvang en getrakteer met alles wat daar te koop aangebied was, met die bekende “Kaffeestube” en met Frankfurter en Kartoffelsalat wat beskikbaar was vir ‘n smaakvolle ete.

Die gemeente wil almal van harte bedank vir die puik ondersteuning – sien julle almal weer volgende jaar by ons Kersmark!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button