Community galleriesEntertainmentGalleriesLifestyle

Plaasbasaar, fees, lekkerte

DIT was weer Saterdag Vryheid Moedergemeente se Plaasbasaar by die Water Wheel. En met al die lekker kuier, saam wees en saam lag, saam eet en speel weet ons net dat dit ‘n voorreg is om deel te wees van Vryheid se gemeenskap!

Uitgereik deur Ronell Keeve (NG Moederkerk)

DIT was weer Saterdag Vryheid Moedergemeente se Plaasbasaar by die Water Wheel.

En met al die lekker kuier, saam wees en saam lag, saam eet en speel weet ons net dat dit ‘n voorreg is om deel te wees van Vryheid se gemeenskap!

Ons wil baie dankie sê vir almal se ondersteuning wat dit moontlik maak dat ons ‘n groot gedeelte van die fondse weer kan terugploeg in die gemeenskap en ook ons mooi historiese kerkgebou kan onderhou.

Ons sien uit na volgende jaar se Plaasbasaar!

Mag Vryheid geseën wees met ‘n mooi Kerseisoen wat voorlê, die boere met ‘n goeie landbou seisoen en mag ons mekaar al meer vashou en ondersteun.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button