NewsSchool sportSchoolsSport

Ferrum vaar goed in PUK-reeks

Hoërskool Ferrum het tydens die eerste kwartaal deelgeneem aan die PUK 16 toernooi in Potchefstroom.

Hoërskool Ferrum het tydens die eerste kwartaal deelgeneem aan die PUK 16 toernooi in Potchefstroom.

Die volgende spelers is tydens die finaal aangewys as die PUK spelers van die wedstryd:

Penrose Mlotshwa – Eerste dogtershokkie.

Melusi Kubekha – Tweede rugbyspan.

Siphesihle Buthelezi – Eerste rugbyspan.

Joenelle Geldenhuys – o/14 dogtershokkie.

Michelle Scheepers – o/15 dogtershokkie.

Na afloop van die toernooi is Hoërskool Ferrum se uitslae as volg uit 16 skole:

Rugby: 2014 – 11de. 2015 – Sewende.

Netbal: 2014 – 7de. 2015 – Negende.

Dogtershokkie: 2014 – 12de. 2015 – Sesde.

Ferrum as sportskool: 2014 – 11de 2015 – Sesde.

Ferrum se o/15- en tweede netbalspanne was die plaatwenners van die toernooi. Baie geluk!

Die skool is trots op die verbetering in hulle sport en sien uit na PUK16 2016.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button