NewsSchools

Besige sportweek vir DJS

Die skool het soos verwag, weer ‘n besige sportweek beleef. Afgesien van die normale oefeninge, het die sportspanne aan verskeie wedstryde deelgeneem. The senior sport teams travelled on Tuesday, May 12 to Ladysmith and compete against Monument Primary. They achieved the following scores (DJS scores first): Netball: u/10: 0 – 3; u/11: 7 – 9; …

Die skool het soos verwag, weer ‘n besige sportweek beleef. Afgesien van die normale oefeninge, het die sportspanne aan verskeie wedstryde deelgeneem.
The senior sport teams travelled on Tuesday, May 12 to Ladysmith and compete against Monument Primary.
They achieved the following scores (DJS scores first):
Netball: u/10: 0 – 3; u/11: 7 – 9; second: 4 – 14; first: 4 – 18.
Hokkie (dogters): 0/10: 1 – 2; tweede: 0 – 1; eerste: 0 – 2.
Rugby: 0/10: 0 – 12; 0/11: 19 – 19; tweede: 7 – 12; eerste: 7 – 34.
On the same day the hockey boys participated in a tournament at the Oval and played a few matches against teams from Ladysmith. The results are: second team: played 3, drew 1, lose 2; first team: played 3, won 1, drew 1, lose 1.
Skaak
Dundee Juniorskool se skaakspan het op Vrydag 15 Mei aan ‘n toernooi by Huttenpark in Newcastle gaan deelneem. Spelers het mekaar goed die stryd aangesê in verskeie taai wedstryde, maar aan die einde van die dag het almal dit baie geniet en baie by mekaar geleer.
On Saturday, May 16, DJS’s junior sport teams travelled to Utrecht and took part in their annual Mini-Tournament.
Soos gewoonlik was al die spelers baie opgewonde, maar so ook al die ouers en ondersteuners wat die dag meegemaak het. Die volgende uitslae word behaal:
Netbal: 0/7: speel 4, wen 2, verloor 2; 0/8: speel 3, gelykop 1, verloor 2; 0/9: speel 3, gelykop 2, verloor 1.
Hokkie: 0/7B: speel 3, gelykop 2, verloor 1; 0/7 A: speel 3, wen 2, verloor 1; 0/8: speel 3, wen 1, gelykop 1, verloor 1.
Rugby: 0/7 B: speel 3, wen 2, verloor 1; 0/7 A: speel 3, wen 3; 0/8 B: speel 3, wen 2, verloor 1; 0/8 A: speel 3, wen 2, verloor 1; 0/9 B: speel 3, wen 1, verloor 2; 0/9 A: speel 3, wen 1, verloor 2.
Baie dankie aan al die afrigters vir julle tyd en opofferings!
DJS angling team also got together during Saturday May 16 for a fun day at Chelmsford dam. Except for practicing their skills, they also prepared for the next league competition.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button