Nog ‘n besige sportweek vir DJS
Op Dinsdag 19 Mei vertrek die eerste en tweede dogtershokkie-spanne na St Dom’s in Newcastle om aan hulle dogterstoernooi te gaan deelneem, Die dogters speel pragtig en bied sterk kompetisies aan verskeie spanne. Hulle behaal die volgende uitslae: Tweede span: speel 2, gelykop 1, verloor 1; Eerste span: speel 2, wen 1, gelykop 1. On …
Op Dinsdag 19 Mei vertrek die eerste en tweede dogtershokkie-spanne na St Dom’s in Newcastle om aan hulle dogterstoernooi te gaan deelneem,
Die dogters speel pragtig en bied sterk kompetisies aan verskeie spanne. Hulle behaal die volgende uitslae: Tweede span: speel 2, gelykop 1, verloor 1; Eerste span: speel 2, wen 1, gelykop 1.
On Wednesday, May 20, NSPS visited DJS school and played netball and chess against their teams. After a very joyful afternoon, the following results were achieved (DJS) scores first): Netball: U/10: 4 – 10; U/11: 3 – 5; Second: 2 – 11; First: 2 – 4
Chess: It was a draw.
Saterdag 23 Mei het al die mini-spanne die Drakensberg Kaperjolle in Newcastle bygewoon. Omdat dit die laaste mini-toernooi van die seisoen was, het al die jong spelers hulle harte uitgespeel.
Aan die einde van die besige dag behaal die spannetjies die volgende uitslae:
Netball: 0/7: played 4, won 1, lost 3; 0/8: played 3, won 1, lost 1, draw 1; 0/9: played 3, won 1, lost 1, draw 1.
Hockey (girls): 0/7A: played 3, won 3; 0/7B: played 3, won 1, draw 2; 0/8: played 3, won 2, lost 1; 0/9: played 2, won 1, lost 1.
Rugby: 0/7 B: played 3, won 2, draw 1; 0/7 A: played 4, won 3, lost 1; 0/8 B: played 3, lost 3; 0/8 A: played 3, won 1, lost 2; 0/9 B: played 3, won 1, lost 2; 0/9 A: played 3, won 2, lost 1. Opregte dank aan al die afrigters wat so baie opgeoffer het, om hierdie jong spelertjies te help ontwikkel en te vorm. Dit was ‘n baie suksesvolle seisoen te danke aan u moeite en tyd.



