Dundee Juniorskool eindig op ‘n hoogtepunt
Dit was 'n heerlike en suksesvolle hengeluitstappie. Dankie aan die ouers wat ons vergesel het. Ons sien uit na ons volgende uitstappie.

Die lang wintersportseisoen het op Donderdag 28 Mei 2015 ten einde geloop. Die skool se laaste bepaling teen Egerton Primêr van Ladysmith het op ons tuisvelde plaasgevind. Al die wedstryde het in ‘n baie goeie gees plaasgevind. Vir baie 0/13 spelers was dit ook bietjie emosioneel, omdat dit hulle laaste wedstryde vir DJS was.
At the end of the day the teams achieved the following scores (DJS scores first):
Chess: 3 – 1.
Netball: U/10 7 – 4; u/11 9 – 2 ; second 5 – 2: first 7 – 9.
Hockey (girls): U/10 0 – 1; second1 – 1; First 2 – 1.
Rugby: U/10: 5 – 0; u/11: 15 – 0; second 5 – 5; first 51 – 0.
Die skool wil graag van die geleentheid gebruik maak om al die spelers, afrigters en ondersteuners te bedank vir hulle getroue en lojale opoffering gedurende ‘n baie lang seisoen. Dit het bygedra tot die mooi ontwikkeling en puik uitslae wat gereeld behaal is.
Inland Hockey Trails: During the weekend of May 23 and 24, the “Inland Hockey Trials” were held in Pietermaritzburg. Dundee Juniorskool wil graag die volgende twee leerlinge gelukwens met hulle insluiting in die span: Anika Louw – dogters 0/13 en Amahle Mdubeki – seuns 0/12.
Angling: On Saturday May.17 the Dundee Junior Anglers visited Chelmsford dam. Among the few anglers that attended, Dundee Junior caught a whopping 24 fish.
Dit was ‘n heerlike en suksesvolle hengeluitstappie. Dankie aan die ouers wat ons vergesel het. Ons sien uit na ons volgende uitstappie.



