NRS is very proud of Kyle Crous, who was selected for the KZN Inlands u/13B boys hockey team.
During the first week of the school holiday he will travel with his team to Bloemfontein to take part in the Boys’ Hockey National Tournament. Congratulations, Kyle, and good luck for the tournament!
Wintersport teen Huttenpark: Op Saterdag, 30 Mei, het ons sportspanne na Newcastle gereis om ons laaste wedstryde van die seisoen teen Huttenpark te speel. Dit was ‘n aangename, goed gereëlde sportdag. Baie dankie aan Huttenpark vir die positiewe gesindheid wat geheers het. Die uitslae was as volg (NRS se tellings eerste): Netbal: o/9A 0-12; 0/9B 0-10; o/10A 1-10; o/10B 11-3; o/11 4-10; die tweede span 5-10 en die eerste span 8-28. Dogtershokkie: o/9 0-4; o/10 0-1; die eerste span 2-4. Seunshokkie: 0-9. Rugby: o/9 0-45; o/10 5-38; o/11 14-7 en die tweede span 0-7.
Belangrike datums:
9 – 24 Junie – Gr 4 – 7 Eksamen
26 Junie – Skool sluit om 9:30vm



