Nuwe Republiek Skool – Ndumiso speel weer vir Natal
Nou is hy opgeneem in die o/13-groep wat einde Augustus vir Natal gaan verteenwoordig by die interprovinsiale sewes-rugbytoernooi. Baie geluk en sterkte, Ndumiso!
NDUMISO Dludla het gedurende die o/13-Cravenweek vir Natal rugby gespeel.
Nou is hy opgeneem in die o/13-groep wat einde Augustus vir Natal gaan verteenwoordig by die interprovinsiale sewes-rugbytoernooi. Baie geluk en sterkte, Ndumiso!
Krieket: NRS se o/13-krieketspan het die seisoen goed begin. In hulle eerste wedstryd het hulle teen Nardini gespeel. NRS kolf eerste en teken 166 lopies aan. Nardini antwoord met 46 lopies vir 7 paaltjies. NRS wen dus met 120 lopies. Ons beste kolwers was Joshua Stride met 57 nie uit nie en Joshua Stoltenkamp met 51 nie uit nie. Ons beste bouler was Edjeanrio Leeuw met 1 paaltjie vir 7 lopies.
Verlede week het NRS teen Lüneburg te staan gekom. NRS kolf eerste en behaal 145 lopies vir 2. Daarna is Lüneburg uitgehaal vir 56. NRS wen dus met 87 lopies. Ons beste kolwer was Joshua Stride met 79 nie uit nie. Ons beste bouler was Joshua Stoltenkamp met 6 paaltjies vir 10 lopies.
D6 Communicator: The new term saw new technology at NRS, which will make communication between the school and our parents quicker and easier. We request all parents to download the app on their cell phones or computers.
Parents’ Evening: On Tuesday evening, July 28, our parents turned up in their numbers to discuss their children’s progress with the teachers. NRS welcomes the parents’ involvement with their children and would like to thank them for their support.
Applications 2016: Application forms for new enrollments for next year are available at the office until August 31.
Dates to remember:
Monday, August 10 – Public holiday
Tuesday, August 11 – u/11 cricket against Michaelis
Friday, August 14 – u/13 cricket against Michaelis
August 14-15 – u/11 cricket (7 a side) at Wittenberg
August 14-15 – u/11 and u/13 soccer tournament at Glencoe



