Atlete vaar goed tydens die Piet Retief byeenkoms
Die volgende skole het onlangs aan die Piet Retief Atletiekbyeenkoms deelgeneem: Ferrum, Pionier, Komatiepoort, Piet Retief en Pongola. Hoërskool Ferrum se atlete het hulle uitstekend van hulleself gekwyt.
Die volgende skole het onlangs aan die Piet Retief Atletiekbyeenkoms deelgeneem: Ferrum, Pionier, Komatiepoort, Piet Retief en Pongola.
Hoërskool Ferrum se atlete het hulle uitstekend van hulleself gekwyt.
Die volgende atlete het eerste plekke behaal:
– Phillip Gaffney, Struan Bach, Johandré Buitendag, Dyllan Smith (o/16 Seuns aflos).
– Yvhannah Olivier (800m en 400m).
– Mariska Buitendag (300m Hekkies en 400m).
– Johandré Buitendag (Gewigstoot).
– Lucrecia Struwig (Spiesgooi).
– Reandi Fick (Hoogspring).
– Ndumiso Nzuza (400m).
– Siphamandla Dlamini (400m, 800m, 1500m en 3000m).
– Morné Janse van Rensburg (Hoogspring).
– Dané Potgieter (100m, 200m en ‘n trofee vir beste baanprestasie van d dag vir die record gebreek in 200m).
– Driaan de Clerq (400m, 800m, 1500m en ‘n trofee vir beste middelafstand atleet-seun).
– Marike Roos (100m, 200m, 400m, 800m, 1500m en ‘n trofee vir die beste middelafstand atleet-dogter).
Knap gedaan!



