NewsSchools

Kuns bevorder kreatiewe denke

Kuns bevorder kreatiewe denke, probleemoplossingsvaardighede, en is ook belangrik as ‘n vorm van uitdrukking op ? sielkundige vlak.

Kuns bevorder kreatiewe denke, probleemoplossingsvaardighede, en is ook belangrik as ‘n vorm van uitdrukking op ? sielkundige vlak.

Hoërskool Volksrust se kunssentrum Creative Art, skep die platvorm vir kreatiewe ontwikkeling en die blootstelling om met verskillende mediums te eksperimeneer en tegnieke aan te leer.

“Die Skool besef die belangrikheid van kuns as deel van holistiese ontwikkeling en poog om belangstellendes die geleentheid te gee om hul talente te ontwikkel en ten toon te stel by uitstalgeleenthede,” het die skool hoof gesê.

Die eerste kwaartaal het op ‘n goeie noot afgeskop met Mnr en Mej Volkie waar die groepie hul begin werke uitgestal het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button