NewsSchools

Outstanding sports and academic results for DJS

Die skool sien uit na 'n baie uitdagende seisoen.

SA Regional Level 1
Gedurende die naweek van Maart 31 tot April 3 het Estiaan Botes aan die jaarlikse SA Regional Level 1 gala in Durban by die Kings Park swembad, deelgeneem.
Die streke wat deelgeneem het was Mpumalanga, Vrystaat, Noord-Kaap en Kwa-Zulu Natal. Daar was 600 swemmers wat deelgeneem het en die kompetisie was sterk. Estiaan het vir vyf items ingeskryf waarvan hy vir vier vir die finale rondtes (top 10) gekwalifiseer het. Hy het ‘n brons medalje vir die 100m Vryslag seuns 0/12 gejry in ‘n tyd van 1:11,69s en ‘n silwermedalje vir 50m Vryslag seuns 0/12 gekry in ‘n tyd van 30,71s.
Dit was ‘n baie lang swemseisoen gewees, maar beslis die moeite werd. Dankie ook aan sy afrigter, Mnr Stephen Joubert wat hom tot die einde afgerig en motiveer het.
DJS akademie presteerders
DJS wil graag die top akademiese presteerders van die 1ste kwartaal gelukwens. Gr 7 – Benadie Miguelle (89,56%); Gr 6 – André Niemann (88,83%); Gr 5 – Susan Gregory (93,67%); Gr 4 – André van Tonder (90,17%).

Baie geluk met hierdie prestasie, ons is trots op julle!! Sterkte ook aan elke leerder vir die 2de kwartaal!
DJS rocks rugby
Dundee Junior School’s first and second rugby teams attended the Utrecht Nashua sport week which took place on March 15-18. The boys had a great time and learned about the basics of rugby and team spirit.

The second team showed a fighting spirit and managed to make the third-fourth playoff in the B league. They unfortunately lost to Huttenpark 10-5.

The first team made history after winning the tournament for the second year in a row. They had some hard fought games but managed to get into the final against Leandra.

After being behind 5-0 two minutes into the game, they showed great character to come back and win the match 24-5.
The DJS Netball team also attended the sport week in Utrecht. They played 7 games in total. The school is looking forward to a very good and competitive year!
Amajuba sportsweek
Dundee Junior was weer bevoorreg om gedurende 19 – 23 Maart die 33e sportweek in Volksrust by te woon. Die spelers is bevoorreg aangesien hulle die enigste laerskool is wat die juniorweek vir hoërskole bywoon.

Gedurende hierdie tyd leer die spelers baie nuwe tegnieke wat aangebied word deur provinsiale spelers van Gauteng olv Kim Hubach. The DJS team played against u/14’s from various High Schools.
Volksrust u/14B: Best player Aphiwe Shabangu. Baberton u/14: Best player Chezaan van Rensburg. Dundee High u/14: Best player Ziyanda Madondo.
Ziyanda Madondo also received the trophy for the most promising striker. An outstanding achievement as she is only u/12. Die skool sien uit na ‘n baie uitdagende seisoen.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button