Dundee Juniorskool weereens kompeterend
Elke leerling en onderwyser het die dag geniet!

Op Donderdag 28 April 2016 besoek Monument Primêre Skool ons en word ‘n groot aantal wedstryde gespeel.
Even though the fields are very dry due to the drought that we are experiencing, the players still did their best and parents could watch a good game of rugby. The games were all played in good spirit.
Baie dankie aan al ons ouers vir hulle ondersteuning langs die velde, julle kinders waardeer dit baie!!
Die uitslae is soos volg: (DJS se tellings eerste)
Netbal
0/10: 0-8
0/11: 2-8
2de: 3-9
1ste: 7-23
Hokkie (dogters)
0/10: 0-1
2de: 1-1
1ste: 1-0
Rugby
0/9: 5-0
0/10: 0-32
0/11: 5-10
2de: 22-0
1ste: 19-39
DJS COLOUR FESTIVAL / KLEURFEES
DJS enjoyed a very fun day with the Colour Festival! Elke leerling en onderwyser het die dag geniet!








