NewsSchools

ATKV Goud vir Ferrum Senior Koor

Ons is baie trots op die koor met hierdie uitsonderlike prestasie!

SUNNYRIDGE – Tydens die afgelope ATKV Applous kompetisie vir skoolkore het Ferrum Hoërskool se senior koor ‘n goue toekenning verwerf. Wat dit besonders maak, is dat Ferrum se koor deelgeneem het aan een van die moeilikste kategorieë in die kompetisie, naamlik Gemengde Afrikaanssprekende skoolkore.

Die kompetisie hier is geweldig sterk en daar word meegeding teen prestige kore.

Intussen het Ferrum se skoolkoor uitgevind dat hulle gekwalifiseer het om aan die Nasionale ATKV skoolkore-kompetisie in Augustus in Stellenbosch deel te neem.

Ons is baie trots op die koor met hierdie uitsonderlike prestasie!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button