Pionier 7s – Tweede span kampioene in B-afdeling
PIONIER se tweede span wen die B - afdeling Toernooi.
Uitgereik deur Hoërskool Pionier
PIONIER se tweede span wen die B – afdeling Toernooi.
Die uitslae lyk soos volg: Wen teen Kloof 45-12, wen teen Wembley 29-7, wen teen Durban Division 19-0. In die semi-finaal wen hulle teen DHS met ‘n telling van 17-14. In die finaal wen hulle Maritzburg College: 24-12. Pionier se twede span wen die Cup finaal en die toernooi! Wel gedaan, manne!
0/15: verloor 19-17 teen Northwood, wen 20-14 teen Hilton, wen 45-5 teen Wembley en verloor 28-38 teen Maritzburg College. Pionier eerste span: verloor 24-26 Michealhouse, wen 38 -14 teen St Charles. In die Kwarteindronde verloor Pionier 14-34 teen Maritzburg College.
Akademiese ysters: Harde werk word beloon. Dit is waaroor die volgende top tien leerders van die twede kwartaal, wat die Junie-eksamen ingesluit het, kan getuig: Graad 8: Dee-Mari Kriel, Marlie Smit, Berné van Heerden, Anke Erasmus, Tiaan Marais, Christinet Zaal, Anrie Janse van Rensburg, Eckhart Potgieter, Rohanli Scheepers en Kayla Haywood. Graad 9: Ryno Swanepoel, Nantus Davel, Rickus Greyling, Bianca Cronjé, Zurike Marais, Geoanie Schwartz, Marmadean Louw, Lésa Swanepoel, Jaimé van der Walt en Jana Schoeman. Graad 10: Annika Kleynhans, Johanette Wilken, Wilma Gregory, Jan-Paulus Kruger, Tanya van Biljon, Xander van Heerden, Roland Breedt, Attlee Geer, Monique de Villiers en Francois du Preez. Graad 11: Chezélle Stear, Liandi Ferreira, Ankia Saayman, Carmen Gröpp, Juliette Muller, Dian Swanepoel, Theo Duvenage, Anneke Engelbrecht, Marike Killian en Mia van Rooyen.
Ons graad 12 se uitslae, waaroor ons baie trots is: Euné Bosch, Jana Grobbelaar, Juanita Botha, Jenna Breedt, Nomkhosi Ndaba, Jhanthé Smuts, Simoné Combrinck, Karla Combrinck, Anandi van der Merwe en Quenzelle van Tonder.
SANBS besoek Pionier: Tussen die akademie, sport en koshuisweek voorbereiding, het die Pioniers steeds tyd gemaak om ‘n goeie daad te bewys aan mense in nood deur om bloed te skenk. Baie dankie aan ieder en elke leerder wat die tyd ingeruim het om om te gee oor ander.
Kalendar: 15 – 22 Augustus – Koshuisweek en 26 – 27 Augustus – Pionier 7s Toernooi.
If you have any interesting stories please send them to:estella@caxton.co.za or Contact us on: 0349813930.



