NewsSchools

2017 leaders on the look out

Ware leier hou nooit op om te leer nie. Dit was die hoogtepunt van die kamp.

Hoërskool Volksrust se VLR het van die 9de September tot die 11de September op leersame avontuur kan Kwasinungu vertrek, met die doel om die nuwe leiers te laat ontwikkel en verder te bou op die skool se goeie naam.

Read: Can Newcastillians expect snow?

Gedeurend die naweek het die VLR meer geleer oor wat van hulle verwag word, watter uitdagings hulle sal moet oorkom, om inisiatief te neem en om positiewe ingesteldheid te hê.

Also read: Breaking news: Truck overturns on N11

Ware leier hou nooit op om te leer nie. Dit was die hoogtepunt van die kamp.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button