SUNNY RIDGE – Ferrum se dogterskrieketspan het deelgeneem aan die Super 8-Toernooi wat op Saterdag, 10 September, in Vryheid plaasgevind het.
Read: 2017 leaders on the look out
Die uitslae was as volg:
– Ferrum Hoërskool vs Vipers – Ferrum teken 177 – 1 aan en wen met 147 lopies.
– Ferrum Hoërskool vs Empangeni – Ferrum teken 136 – 2 aan en wen met 68 lopies.
– Ferrum Hoërskool vs Vryheid Hoërskool – Ferrum wen met 7 paaltjies.
– Ferrum Hoërskool vs Newcastle Hoërskool – Ferrum wen met 7 paaltjies.
Ferrum is die toernooiwenners en Suné Pawson word aangewys as die speler van die toernooi.
Also read: Bees getting floral for spring
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



