Local newsNews
Strelitzia ondersteun Newcastle Crisis Centre
Gedurende 'n Septembervergadering, het Liz Botha van die Pregnancy Crisis Centre die dames toegespreek oor die werksaamhede van die sentrum.

NEWCASTLE – Lede van Strelitzia Vroue-Instituut skenk elke maand relevante produkte aan ‘n gekose instansie in Newcastle, bv. La Gratitude, Crisis Centre, Hope in Christ.
Read: Burned victim finds refuge at La Gratitude
Gedurende ‘n Septembervergadering, het Liz Botha van die Pregnancy Crisis Centre die dames toegespreek oor die werksaamhede van die sentrum.
Sy bedryf dit reeds vir 16 jaar, en dit is die enigste in Noord-Natal.
Aangesien sy geen finansiële hulp van die staat ontvang nie, het Strelitzia besluit om haar te ondersteun met donasies.
Also read: Bazaar happenings at La Gratitude
Mevrou
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



