Biduur vir reën
Herman het verlede week aan die Courier genoem dat hulle oorweeg ‘n groot byeenkoms weer indien daar nie gou goeie reën val nie.

Daar is ‘n biduur vir reën op die laaste Vrydag van elke maand by die Dundee-vendusiekrale, en mense wat belangstel om dit by te woon, kan met Herman de Wet kontak maak vir nadere besonderhede.
Herman het verlede week aan die Courier genoem dat hulle oorweeg ‘n groot byeenkoms weer indien daar nie gou goeie reën val nie. Die volengde datum is 25 November om 1nm.
Kontak: Tel 034 642 1846.
Prayers for rain will be said on the last Friday of every month at the sale auction kraal, past Forestdale.
The organiser, farmer Herman de Wet, said the drought is ‘of tremendous concern not only to farmers but to all’.
He invites all to join these prayer sessions from 1pm at the sale kraal – the next date is November 25.
Contact: Tel 034 642 1846.



