Hoërskool Ferrum neem deel in PietRetief Atletiek
SUNNY RIDGE – Op Saterdag 11 Februarie het Ferrum atlete aan die Piet-Retief Atletiekbyeenkoms deelgeneem. Ferrum se atlete het 22 eerste plekke en 22 tweede plekke behaal. Marike Roos het aan 4 items deelgeneem en in al 4 eerste plekke behaal. Alinda Holder het 3 rekords gebreek vir 100m, 200m en 100m hekkies. Na afloop …
SUNNY RIDGE – Op Saterdag 11 Februarie het Ferrum atlete aan die Piet-Retief Atletiekbyeenkoms deelgeneem.
Ferrum se atlete het 22 eerste plekke en 22 tweede plekke behaal.
Marike Roos het aan 4 items deelgeneem en in al 4 eerste plekke behaal.
Alinda Holder het 3 rekords gebreek vir 100m, 200m en 100m hekkies.
Na afloop van die byeenkoms is Ferrum se Jozua Janish as die beste baanatleet aangewys vir sy seuns onder 15 100m tyd.
Must read stories on the site:
- Ferrum kraai koning by aflosbyeenkoms
- Academic Top 10 from Ferrum High School
- Ferrum High hosts the annual Swimming Gala
- Ferrum learners excel in Chelmsford Challenge
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages.
Add us on WhatsApp today! 082 874 5550

and BBM pin D1EF333B.
![]()
You can also email our offices on Reveshni Douglas at reveshni@caxton.co.za Quinton Boucher at newsun@caxton.co.za Bruce Douglas at Newed2@caxton.co.za Tersia Gopi at newed@caxton.co.za Zianne Leibrandt at ncschools@caxton.co.za Payal Devisingh at newsun@dbn.caxton.co.za



