communityLocal newsNewsSchoolsSpeak Out, Khuluma, PraatYouth Revolution

Eerste redenaars kompetisie vir Glencoe Primêre Skool

Agt Huis Taal leerders en drie Eerste Addisionele Taal leerder sê tonge het behoorlik in Afrikaans geklap

Op die Maart 24 het 11 van Glencoe Primêre Skool se leerders aan die ATKV Redenaars streekskompitisie deelgeneem. Agt Huis Taal leerders en drie Eerste Addisionele Taal leerder sê tonge het behoorlik in Afrikaans geklap. Glencoe Primere is baie trots op ons sprekers en wag in spanning vir die uitslae, wat later hierdie week bekend gemaak sal word. Dis skool wil graag die betrokke onderwysers bedank vir al hulle harde werk Mej. L Holtzhauzen, Mev. M Van der Schyff, Mnr. A Fourie. Baie dankie aan Mev. Jansen van Vuuren wat leerders veilig by die kompitisie besorg het en weer veilig tuis gebring het. Natuurlik ook ons groot dank aan elke leerder wat braaf deelgeneem het. Julle het uitstekend gevaar en ondervinding van onskatbare waarde opgedoen.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button