Local newsNews

Strelitzia sluit die jaar af

Die 32 dames het geleer hoe om ‘n mandala te hekel. ‘n Gebottelde kursus is ook aangebied waarna ‘n beoordeelaarskursus sal volg.

2017 was ‘n baie opwindende en bedrywige jaar by Strelitzia Vroue Instituut.

By elke vergadering was interessante en leersame demonstrasies gedoen of gassprekers teenwoordig.

Die 32 dames het geleer hoe om ‘n mandala te hekel. ‘n Gebottelde kursus is ook aangebied waarna ‘n beoordeelaarskursus sal volg.

Hulle het ook geleer hoe om blomme van herwinde papier te maak.

LEES OOK: Strelitzia lays the table for quality and charity

Die hoofdoel van 2017 was egter om by verskeie liefdadigheids organisasie betrokke te raak, en hulle was suksevol met voedsel projekte by verskye skole.

La Gratitude het ook geborduurde waslappe en seep pakkies ontvang.

Rapha het lekkernye ontvang en Huis Meah het babadoeke en produkte gekry.

November het almal saamgewerk en 120 pakkies tuisgebakte koekies gemaak wat ons aan 3 verskillende plaaslike skole oorhandig het.

Gedurende die Oktober vergadering het ons ‘n spreekster gehad wat oor Altzheimer en demensie kom praat het, wat baie insiggewend en emosioneel.

Op 5 Desember het die jaarafsluiting by Pines plaasgevind en was deur al die dames vreeslik geniet.

 

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages.

Add us on WhatsApp today! 082 874 5550

and BBM pin D1EF333B.

You can also email our offices on Reveshni Douglas at reveshni@caxton.co.za Quinton Boucher at newsun@caxton.co.za Bruce Douglas at Newed2@caxton.co.za Tersia Gopi at newed@caxton.co.za Zianne Leibrandt at ncschools@caxton.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button