Local newsNews

PREVIEW: Oom Gert Marais deel ‘n leeftyd vol rugby herinneringe

Vir Gert Marais, ‘n 79-jaar-jonge inwoner van Newcastle, is dit presies wat gebeur het toe hy as jong skoolseun deur die spreekwoordelike gogga gebyt is na hy sy eerste koerantuitknipsel in ‘n album plak.

Mense versamel daagliks herinneringe in die vorm van klein aandenkingtjies hier-en-daar.

Vir baie mense is hierdie versamelings ook ‘n manier om vas te klou aan die stories en lewenslesse wat dit leer.

Somtyds raak jy heel toevallig vas gevang in die verhale wat in fotos voor jou afspeel.

LEES OOK: Collector up to his neck in ties

Vir Gert Marais, ‘n 79-jaar-jonge inwoner van Newcastle, is dit presies wat gebeur het toe hy as jong skoolseun deur die spreekwoordelike gogga gebyt is na hy sy eerste koerantuitknipsel in ‘n album plak.

“Ek kan nie onthou hoe dit als gebeur het nie. My onderwyseres het my nog daai jare gehelp om my eerste plakboek aan mekaar te sit en van toe af het my versameling net gegroei,” onthou Gert.

Vandag 62 jaar na hy dié eerste sportberig weg gebêre het, spog oom Gert met een van die mees indrukwekkende versamelings rugby memorabilia wat Suid-Afrika nog ooit gesien het.

LEES OOK: Car collector keeps the wheels turning

Kry jou uitgawe van die Newcastle Advertiser hierdie week, vir die volle onderhoud met Gert Marais.

van

Also remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages.

Add us on WhatsApp today! 082 874 5550

Remember to read our WhatsApp disclaimer.

You can also email our offices; Reveshni Douglas at reveshni@caxton.co.za – Bruce Douglas at Newed2@caxton.co.za – Tersia Gopi at newed@caxton.co.za – Zianne Leibrandt at ncschools@caxton.co.za and F.C. Pelser on sam@caxton.co.za 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button