Local newsNews

KOMPETISIE: Lollos en Lettie kom kuier in Newcastle

Staan 'n kans om 'n stel dubbelkaartjies te wen met die Newcastle Advertiser en Lollos!!!

Lollos en sy vriende kom kuier binnekort in Newcastle met hul nuwe vertoning “Lollos en Lettie 10 Jaar Basaar.”

Die vertoning sal plaasvind op Saterdag (15 September) by Huttenpark Laerskool.

Kaartjies beloop R90 per persoon en deure maak 9.30vm oop.

Vir meer inligting, kontak Maryke by admin@kindervermaak.co.za of skakel 065 298 3864/ 082 317 3101.

 

Die Newcastle Advertiser het een stel dubbel kaartjies en ‘n Lollos-CD om weg te gee as deel van die pret.

Al wat jy hoef te doen is om die volgende eenvoudige vragie te beantwoord:

Wie is Lollos se beste maatjie?

Stuur jou antwoord saam met jou naam, van en telefoonnommer aan reveshni@caxton.co.za voor Vrydag (14 September) om 12nm.

Tag nog mammas en pappas in die area – die kinders geniet hulle gate uit!

Also remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages.

Add us on WhatsApp today! 082 874 5550

Remember to read our WhatsApp disclaimer.

You can also email our offices on Reveshni Douglas at reveshni@caxton.co.za or newsun@caxton.co.za Bruce Douglas at Newed2@caxton.co.za Tersia Gopi at newed@caxton.co.za Zianne Leibrandt at ncschools@caxton.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button