FOTOS: ‘n Vreugdevolle familiefees
Eie aan ‘n goeie ou kerkbasaar, het die tafels gekreun onder verskeie kossorte.

1 Korinthiërs 13:30 vertel van liefde; God se liefde, liefde vir jouself en bo als, liefde vir jou naaste.
“En nou: geloof, hoop en liefde bly, hierdie drie. En die grootste hiervan is die liefde!”
LEES OOK: GALLERY: NG Kruin Suid hosts evening market fun
Tydens die afgelope naweek se Vreugdefees het die gemeentelede van die NG Kerk Die Kruin die lewe gevier met liefde, vreugde en hope pret.
Eie aan ‘n goeie ou kerkbasaar, het die tafels gekreun onder verskeie kossorte.
Met heerlike musiek en kinderlaggies wat die stilte gevul het en tussen al die vreugdevieringe en samesyn is Coinonia versterk en die gemeentelede het die naweek op die gepaste manier afgesluit: omring met geliefdes in die Here se naam!
Contact us
WhatsApp: 082 874 5550
Email: Reveshni Douglas (Editor) at reveshni@caxton.co.za
Make sure you follow us for constant updates:







