NewsSchools

Veiligheid is LMS se prioriteit

Lucas Meyer Primêre Skool is gereed vir die nuwe "normaal"!

Op Donderdag, 28 Mei, het Lucas Meyer Primêre Skool sy personeel hartlik en veilig terug verwelkom. Die skoolterrein is deeglik ontsmet en alle departementele vereistes word streng gevolg. Lucas Meyer Primêre Skool is gereed vir die nuwe “normaal”! Welkom ook aan Mnr Ruan Delport, wie nou deel is van die span.

ALSO READ: Lucas Meyer Primêre Skool word 90

Die klaskamers word skoongemaak om Covid-19 te bekamp.

Make sure you follow us on our social media platforms for regular updates

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Carlien Grobler

A community-based journalist at Vryheid Herald since 2019, reporting on everything from hard news to human interest stories and sports, keeping the community informed

Related Articles

Back to top button