
AfriForum, in samewerking met AfriForum Jeug, het skole genooi om aansoek te doen vir die hulppakket om Covid-19 by skole te help bestry.
Dundee Juniorskool het die kans aangegryp, aansoek gedoen en was een van die gelukkiges wat die hulppakket gratis ontvang het.
This support package encloses a self-sanitizing station and patterns to make your own cloth face masks. The school is appreciative of the great number of hand disinfectants and posters they received.
Dundee Juniorskool bedank graag vir AfriForum en AfriForum Jeug, en is terdeë bewus van u organisasie se erns ten opsigte van ons kinders se opvoeding en gesondheid.
Baie dankie aan Mnr Eugene van Aswegen (provinsiale koördineerder) wat die hulppakket persoonlik kom aflewer het.

HAVE YOUR SAY:
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram or email us at dundee.courier@caxton.co.za. Add us on WhatsApp 071 277 1394



