NewsSchools

Welkom terug aan die Graad 6’e

"Elke groot prestasie het begin met die voorneme om te probeer" - Vincent van Gogh

Met warm harte verwelkom LMS hul Graad 6-leerders weer terug.
Die kwartaal is in volle swang en verloop vlot met die Graad 7-leerders wat alreeds vier weke aan die gang is. Ons wens elke Graad 6-leerder en onderwyser voorspoed toe vir die kwartaal wat voorlê. LMS hoop om die res van die grade ook binnekort terug te verwelkom. “Elke groot prestasie het begin met die voorneme om te probeer” – Vincent van Gogh. Die onderwysers verwelkom die Graad 6-leerders terug by LMS.

ALSO READ: LUCAS MEYER PRIMÊRE SKOOL

Make sure you follow us on our social media platforms for regular updates

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Carlien Grobler

A community-based journalist at Vryheid Herald since 2019, reporting on everything from hard news to human interest stories and sports, keeping the community informed

Related Articles

Back to top button