NewsSchools

Eerste netbalspan bou steeds gees

2020 is beslis 'n jaar wat ons nie sommer sal vergeet nie!

As gevolg van die Covid-19 pandemie, wat 2020 se sportseisoen kortgeknip het, het baie spanne nie die geleentheid gekry om hulle volle potensiaal op die sportveld uit te leef nie en miskien ook ‘n finaal tydens die PUK16-sportreeks te wen nie.
Dit was natuurlik ‘n groot teleurstelling, maar ons Pioniers laat ons nie sommer onderkry nie!
Die eerste netbalspan – dogters en hulle afrigter, Mej Anneke Gerber, bou steeds Vrydae gees in hulle “step-outs”, net soos wat hulle voor elke Saterdag se wedstryd sou doen.
2020 is beslis ‘n jaar wat ons nie sommer sal vergeet nie!

ALSO READ: Pionier se eerste netbalspan is kampioene

Make sure you follow us on our social media platforms for regular updates

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Carlien Grobler

A community-based journalist at Vryheid Herald since 2019, reporting on everything from hard news to human interest stories and sports, keeping the community informed

Related Articles

Back to top button