Local sportNewsSportVryheid Herald

VRYHEID KZN: ‘n Fantastiese prestasie vir Delport-egpaar

Dit is sy eerste jaar wat hy deelneem aan die sport

Op 29 Mei presteer Johan en Annemarie Delport fantasties met die seisoen wat begin het met ‘n mooi Natal ‘combine’ wen. Dit is sy eerste jaar wat hy deelneem aan die sport en aangesien baie manne nooit ‘n ‘combine’ wen kon vlieg nie (selfs na jare), is hierdie ‘n wonderlike prestasie.

Uitslae soos volg:

29/5 Amersfoort:

Johan Delport: 1,2

Frikkie Marx: 5,7,8,9,10

Dirk Norval: 4

Leon Le Roux: 6

5/6 Senekal:

Pat Hamann: 1,2,3,4

Thomas Narian: 5,6

19/6 Brandfort:

Leon Le Roux: 1,2

Frikkie Marx: 3

Dirk en Mariska: 4,5

Middelburg:

Frikkie Marx: 1

Leon Le Roux: 2,3,4,10,11

Dirk en Mariska: 5,7,8,9

Paul Roux -Jaar oud:

Dirk en Mariska: 1,2,7,8

Leon le Roux: 3,4,5

Shawn Holder: 6

Frikkie Marx: 10

Johan en Annemarie: 13

Amersfoort:

Dirk en Mariska: 1,7

Frikkie Marx: 2,8,9

Leon le Roux: 3,4,5,6

Bloemfontein:

Leon le Roux: 1,2,3,9,10

Dirk en Mariska: 4,5,6,7,8

Frikkie Marx: 13

Middelburg:

Leon le Roux: 1,2,8,9,10 (hierdie was die Natal ‘combine’ wen)

Dirk en Mariska: 3,4

Frikkie Marx: 5,6,7

ALSO READ: Vryheid KZN: Pigeons vie for victory high up in the skies

Make sure you follow us on our social media platforms for regular updates

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button