Local newsLocal sportNewsSport

VRYHEID KZN: Mistige weersomstandighede belemmer duiwe se spoed

Die duiwe moes 'n alternatiewe roete verby die digte mis vind

Ingedien deur Vryheid Resiesduifklub Die naweek se vlugte was baie moeilik en die spoed van die duiwe was onder 1000m/pm. Ons vermoed hulle het mis gekry en moes om dit vlieg.

Die uitslae is soos volg:

Leon Le Roux: 1, 2, 6, 13, 17, 18, 19, 23.

Johan en Annamarie: 3.

Frikkie Marx: 4, 7, 11, 16.

Dirk en Mariska: 5, 8, 9, 10, 12, 14, 15, 20, 21, 22.

Brandfort

Frikkie Marx: 1, 11, 17.

Dirk en Mariska: 2, 3, 8, 9, 10, 13, 14, 16.

Leon Le Roux: 4, 5, 6, 7, 12, 15.

Shawn Holder: 18, 19.

Indien enigiemand in die duiwe sport sou belangstel, kontak Leon Le Roux by 084 366 8422.

ALSO READ: Vryheid KZN: Pigeons vie for victory high up in the skies

Make sure you follow us on our social media platforms for regular updates

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button