Local newsNewcastle AdvertiserSchools

Volkies vier matriek se akademiese uitnemendheid

Hoërskool Volksrust vier sy Graad 12-leerders se uitstekende akademiese prestasies in Rekeningkunde en Engels Eerste Addisionele Taal.

Hoërskool Volksrust is trots om die Graad 12-leerders se akademiese prestasies bekend te maak. Volkies-leerders het besonder goed gevaar in Rekeningkunde en Engels Eerste Addisionele Taal.

Rekeningkunde: Skriftelike verslag

  • Nico Nel – 93%
  • Sinenhlanhla Nombewu – 85%
  • Thando Ngomane – 85%
  • Banele Coka – 84%
  • Rayhaan Moola – 83%
  • Muhammad Moola – 81%

Engels Eerste Addisionele Taal: Skryfwerk

  • Danel de Jager – 96%
  • Danel Kwakernaak – 88%
  • Nila Deacon – 86%
  • Nico Nel – 86%
  • Zariska van der Merwe – 86%
  • Leanné Moll – 84%
  • Clyde Hutchison – 82%
  • Marinus Smith – 82%
  • Naomi van der Schyf – 80%

Die skool wens al die leerders geluk met hul harde werk en toewyding. Hierdie prestasies getuig van deursettingsvermoë en akademiese uitnemendheid.



The news provided to you in this link has been investigated and compiled by the editorial staff of the Newcastle Advertiser, a sold newspaper distributed in the Newcastle area. Please follow us on Youtube and feel free to like, comment, and subscribe. For more local news, visit our webpage, follow us on Facebook and Twitter, and follow us on our WhatsApp Channel

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Hoërskool Volksrust

Die inligting in hierdie artikel is deur Hoërskool Volksrust voorsien.

Related Articles

Back to top button