LettersOpinion

Bedanking

Weites familie skryf: Ons wil graag die volgende persone / instansies van harte bedank: Polisie van Ngome, honde eenheid en forensies vir vinnige optrede; Lucil Weites- baie dankie vir jou liefde en ondersteuning aan die familie; Johan Pienaar van vinnige vervoer van Dina uit plaas toe; Vryheid Nissan vir swart strikkie eerbewys; Cash & Carry …

Weites familie skryf: Ons wil graag die volgende persone / instansies van harte bedank:
Polisie van Ngome, honde eenheid en forensies vir vinnige optrede; Lucil Weites- baie dankie vir jou liefde en ondersteuning aan die familie; Johan Pienaar van vinnige vervoer van Dina uit plaas toe; Vryheid Nissan vir swart strikkie eerbewys; Cash & Carry vir julle hulp; Johan Smit (Avbob); Annalize Vorster – jou naaste liefde, menslikheid en beskikbaarheid vir familie en Dina. Jou amper permanente kontak met Dina het haar positief help bly en het vir ons as familie baie beteken, waar ons nie altyd oral kon wees nie; Jenny Cronje – vir emonsionele bystand; Meisie du Plessis – kos en vars gebakte brood wat afgelewer was; Coen en Lettie Palmer – vir hulp en bystand; Gert en Annalie Smit – vir die omsien na Gerrie direk na gebeure; Vryheid Landbou Sakekamer – vir hulle reëlings met die media blootstelling; Dokters vir mediese bystand verleen; Besoeke, telefoonoproepe, sms’e, boodskappe, blomme, gebede en meegevoel wat met liefde onophoudelik ingestroom het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button