LettersOpinion

Ons waardeer wat u vir ons gedoen het

Mevrou – Baie dankie vir die onlangse donasie/borgskap vir ons gholfdag. Bydraes van donateurs van u gehalte bied die finansiële inspuiting wat ons nodig het om ons doel te bereik om ons unieke skool te help uitbou tot sy volle potensiaal. Ons doelwit met die gholfdag is behaal danksy u mildelike bydrae. Ons is dankbaar …

Mevrou – Baie dankie vir die onlangse donasie/borgskap vir ons gholfdag.

Bydraes van donateurs van u gehalte bied die finansiële inspuiting wat ons nodig het om ons doel te bereik om ons unieke skool te help uitbou tot sy volle potensiaal.

Ons doelwit met die gholfdag is behaal danksy u mildelike bydrae. Ons is dankbaar dat u ons visie deel om ons skool te help uitbrei tot ‘n veilige hawe waar ons ‘n omgewing kan skep waar kinders hul volle potensiaal kan verwenselik. Op hierdie wyse help vorm ons ‘n persoon op wie almal trots kan wees.

Ons waardeer wat u vir ons gedoen het.

P. Hanekom

Skoolhoof – Drakensberg Primêre Skool/Primary School

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button