Sport

Hoogste louere vir Johan Roos

Johan Roos was nog altyd passievol oor sy taal en kultuur, net soos hy oor die Blou Bulle is.

Johan Roos was nog altyd passievol oor sy taal en kultuur, net soos hy oor die Blou Bulle is.

In 2006 was Mnr Roos genomineer om die Rapportryers se Raadslid vir KwaZulu-Natal te wees, en hy het termyn na termyn (2008 tot 2012) die trofee ingepalm as die Beste Raadslid

in the land.

Hierdie portefeulje het hy tot in 2014 beklee.

In 2010 is Mnr Roos verkies as die Nasionale Vise-President van die Rapportryers, en het ook in hierdie portefeulje gepresteer.

By die onlangse Landsberaad te Grahamstad is Mnr Roos vir sy ywer en passie beloon, deur as die Nasionale President van die Rapportryerbeweging aangewys te word.

Newcastle Rapportryers is trots om Mnr Roos in hul geledere te hê, en bid hom seën toe op al sy werksaamhede vir hierdie termyn.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button