EntertainmentLifestyle

Koop-en-kuier-Kersmark

MICHAELIS Gemeente bied op Saterdag 28 November (10:00am – 2:00pm) ‘n Koop-en-kuier-Kersmark by ons kerkkompleks aan. Daar word baie moeite gedoen om dit ‘n baie besonderse geleentheid te maak – nie net vir die gemeente nie, maar vir jonk en oud uit die hele gemeenskap. Dit sal vir ons ’n voorreg wees om jou by …

MICHAELIS Gemeente bied op Saterdag 28 November (10:00am – 2:00pm) ‘n Koop-en-kuier-Kersmark by ons kerkkompleks aan.

Daar word baie moeite gedoen om dit ‘n baie besonderse geleentheid te maak – nie net vir die gemeente nie, maar vir jonk en oud uit die hele gemeenskap.

Dit sal vir ons ’n voorreg wees om jou by ons Kersmark te hê!

Ons vertrou dat dit nie slegs Michaelis se lidmate sal wees wat hulle kersinkopies hier gaan kom doen nie, maar ook vele ander wat gasvry ontvang en getrakteer sal word met alles wat hier te koop aangebied sal word, met ons bekende “Kaffeestube” en met Frankfurter en Kartoffelsalat wat beskikbaar sal wees vir ‘n smaakvolle ete.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button