EntertainmentLifestyle
Dames Oggend Tee
Daar sal ook 'n optrede wees deur 'n 11-jarige konsertpianis, en 'n skets oor die versorging van boemelaars sal aangebied word.

Februarie 4 – Kom geniet ‘n oggendtee saam met lede van Strelitzia by Drakensberg Vallei NG Kerk.
Oud-Newcastle inwoner, Dibi Symington Breytenbach, sal tydens die geleentheid haar tweede boek resenseer. Sy is tans woonagtig in Vryheid waar sy in die Kinderhof werk.
Read: What’s on in the area
Daar sal ook ‘n optrede wees deur ‘n 11-jarige konsertpianis, en ‘n skets oor die versorging van boemelaars sal aangebied word.
Verskeie stalletjies sal beskikbaar wees. Toegang kos R80 per persoon.
Belangstellendes kan Marietjie Wright kontak by 082 950 7858.



