#Save the date: Weenen Wildsfees
Optredes deur Chloe Clark, Ricus NEl en Liza Bronner
April 1 – Die Weenen Wildsfees sal vanaf 9vm plaasvind.
Toegang fooi sal as volg wees: R50 vir volwassenes en R20 vir kinders.
Vermaak en aktiwiteitegedurende die dag sluit in:
Sweepklap, Koedoedrospoeg, Toutrek, Mnr Spiere, Boeresport en Mej Wildsfees. Ollie die Nar, Springkastele, verskeie kos en snuffel stalletjies.
8vm: offroad Motor and Motorbike racing. Bergfietsresies vir 35km en 10km en ‘n 10km pretloop.
Optredes deur Chloe Clark, Ricus NEl en Liza Bronner vanaf 4nm en sluit in ‘n drie gang ete, danse en kuier tot middernag. Kaartjies sal verkoop word teen R300, R250 en R200. Bespreekings is noodsaaklik.
Vir meer inligting skakel vir Laura by 036 352 5133 of Herklaas by 082 889 0947.



