EntertainmentLifestyle

Domino’s Joke of the Week

Die koningin is in ’n goeie bui en besluit om ’n paar woorde te wissel met die vreemde Suid-Afrikaanse man.

Koos is met vakansie in Londen en loop toevallig in die koningin se geselskap vas.

Die koningin is in ’n goeie bui en besluit om ’n paar woorde te wissel met die vreemde Suid-Afrikaanse man.

Deur die hele gesprek deur spreek Koos haar aan as “Queen”, tot sy dit later nie meer kan hou nie.

Sy wys Koos daarop dat hy haar nie as “Queen” moet aanspreek nie, maar as “Your Highness”.

“My magtig!” sê Koos. “Wil jy nou meer, my neef se naam is ook Johannes.”

Santie Els

Congratulations!

You have won a small traditional pizza from Domino’s Pizza! Take a copy of the Newcastle Sun and your ID Book to Domino’s Pizza to claim your prize.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button