EntertainmentLifestyle

Afrikaners is plesierig

Leonora Franken wat al sedert 1991 'n slaghuis besit, is 'n kenner wat verseker dat net die beste vleis verpak en verkoop word by die mark.

Uitstekende ondersteuning van die tweede Boeremark verlede Saterdag het weerens bewys daar niks lekkerder is as ‘n plaasstalletjie wat vars produkte verkoop nie.

Boeremark voorsitter, Johan van Rensburg van die Afrikaanse Protestante Kerk (APK) het gesĂȘ die doel van die Boeremark was om Afrikaanse kerke finansieel stabiel te maak, en om lidmate die geleentheid te gee om vars groente, vleis en handgemaakte items te verkoop wat ‘n mens nie sommer in ‘n winkelsentrum sal vind nie.

Leonora Franken wat al sedert 1991 ‘n slaghuis besit, is ‘n kenner wat verseker dat net die beste vleis verpak en verkoop word by die mark.

Skilderye, speelgoed, ornamente, koek, biltong en vele meer unieke items was ook te kooop.

Van Rensburg het almal wat betrokke was by die Boeremark, asook die publiek wat dit bygewoon en ondersteun het, bedank.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button