EntertainmentLifestyle

Upcoming event: Riana Mouton en Krokkie kom kuier:

Die sangeres en haar vriend Krokkie kom kuier eerskomende Sondag (14 Oktober), in Newcastle by die Grace Community Church.

Wanneer passie, roeping en salwing bymekaar kom, gee dit ‘n lieflike geur van aanbidding en lofprysing af.

So is Riana Mouton se musiek en bediening, en sy beweeg regoor die land om by die blye boodskap van God se liefde te verkondig.

Die sangeres en haar vriend Krokkie kom kuier eerskomende Sondag (14 Oktober),  in Newcastle by die Grace Community Church.

Deure open om 8.30vm en ingang is gratis. ‘n Klein kollekte kan geskenk word.

Vir enige verdere inligting skakel gerus vir Fanie op 083 581 7274.

ALSO READ: KYK: Lollos en Lettie maak leer lekker!

Also remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages.

Add us on WhatsApp today! 082 874 5550

Remember to read our WhatsApp disclaimer.

You can also email our offices; Reveshni Douglas at reveshni@caxton.co.za – Bruce Douglas at Newed2@caxton.co.za – Tersia Gopi at newed@caxton.co.za – Zianne Leibrandt at ncschools@caxton.co.za and F.C. Pelser on sam@caxton.co.za

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button