What’s On
Looking for something in and around Vryheid to do? Look no further, the Vryheid Herald has you covered

Klub 60 – 11 Januarie
U word hartlik uitgenooi na die eerste byeenkoms vir 2020 hierdie Saterdag om 11vm. Bring ‘n bordjie eetgoed en geniet die oggend saam met ons. Neem asseblief kennis – ‘n nuwe bestuur gaan ook verkies word. Vir enige navrae, skakel Toni by 082 877 6789.
Amsterdam Hoër Landbouskool Reünie – 27-29 Maart 2020
Die skool hou reünie en nooi oud leerlinge wat vanaf 1935 tot 1975 die skool bygewoon het om die naweek saam te geniet. Bevestig asseblief by Elize/Kleintjie Potgieter (081 030 5085), Gerrit (082 070 5150) of Priester/Annetjie (076 288 0180).
Make sure you follow us on our social media platforms for regular updates






