Skool is Covid-19 gereed en gretig om te begin werk
LMS wens aan elke leerder sowel as personeel 'n voorspoedige en suksesvolle tweede kwartaal toe

Na ‘n onverwagse lang vakansie het Lucas Meyer Primêre Skool (LMS) se Graad 7s uiteindelik op 8 Junie teruggekeer skool toe.
Personeel en leerders is gretig om aan die werk te spring.
LMS wens aan elke leerder sowel as personeel ‘n voorspoedige en suksesvolle tweede kwartaal toe.
LMS is wenners!
ALSO READ: Lucas Meyer Primêre Skool word 90





Make sure you follow us on our social media platforms for regular updates
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!






