Local newsNews

Dié gate word reggemaak

Die toestand van die pad het tot groot kommer veral oor die feestyd gelei met verskeie motoriste wat gekla het oor bandskade  weens die slaggate. 

Soos belowe is daar vandag begin om van die slaggate op die R59 tussen Parys en Sasolburg te herstel.

Nadat die slaggate Maandag onder die aandag van James Nkabinde, die Vrystaatse Departement van Paaie se hoof superintendent in die Fezile Dabi-streek gebring is, en hy belowe het dat daar aandag gegee sal word sodra weerstoestande dit toelaat, is daar vanoggend woord gehou toe begin is om van die gate reg te maak.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button