Local newsNews

Warmer weer die week voorspel

So lykd dit nou by Vaaldam

Na die wydverspreide reën van verlede week word warmer weer vandeesweek deur die Weerdiens voorspel met reën wat vir die naweek vanaf Vrydag te wagte is.

Vandag kan Parysenaars ‘n maksimum temperatuur van 29 grade Celsius te wagte wees.

Die res van die week se temperature lyk so:

Dinsdag 30/17

Woensdag 29/17

Donderdag 29/17

Vrydag 28/17

Saterdag 25/17

Sondag 25/17

Vaaldam is nou 83,45% vol met invloei wat gemeet word teen 720,66 kubieke meter per sekonde, en uitvloei teen 16,800 kubieke meter per sekonde. Daar is 3,2mm reën in die Vaaldam se opvangsgebied gemeet.

Barrage het tans 1 sluis oop en word water uitgelaat teen 44,409 kubieke meter per sekonde.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button