Local newsNews

R59 waarskuwing: Verwag vertraging in verkeersvloei

Wees bedag op waarskuwingstekens, en gee gehoor aan instruksies by die Stop/Re-beheerpunt.

‘n Stop/Ry-beheerpunt is tans in werking op die gedeelte van die R59 tussen Parys en die N1.

‘n Kontrakteurspan is esig is om die pad te teer, waar vroeër gewerk is om slaggate te herstel.

Beplan jou reistyd so dat jy genoeg tyd het om by jou bestemming te kom.

Wees bedag op padwerkers op die pad, en gehoorsaam waarskuwingstekens.

Gee ook gehoor aan instruksies by die Stop//Rybeheer-punt.

Veilige volgafstande is van uiterste belang.

Teerwerk word tans gedoen aan die R59 tussen Parys en die N1.
Teerwerk word tans gedoen aan die R59 tussen Parys en die N1.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button