Local newsNews
Kortbeentjies nael vir die eindstreep
Elke kind was 'n wenner op die heerlike atletiekdag.

Tien kleuterskole van Parys het aan vanjaar se kleuterskoolatletiekbyeenkoms deelgeneem wat een van die grootste kleuterskool atletiekbyeenkomste nog was. Die byeenkoms is aangebied deur Blikoortjies-kleuterskool.
Hier is van die aksiefoto’s wat die dag geneem is.










At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



