Local newsNews
Net gekke en dwase skryf op mure en glase, of so lui die spreekwoord
Die skandelike vernielsug by die brug is die handewerk van vandale.
Vandale kan nou een maal net nie hul hande of is dit verkwaste en merkpenne weghou van die historiese 1919-hangbrug oor die Vaalrivier in Parys nie.
Die afgelope week was daar weer voorvalle waar ‘n reëling en selfs ‘n bankie by die hangbrug met graffiti ontsier is.
Die hangbrug en omgewing word week na week deur vrywilligers instand en netjies gehou. Die vandalisme kos ander geld wat uit eie sak dié pragtige toerismejuweel onderhou wat een van die grootste toerisme trekpleisters vir die dorp is.





At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



