Local newsNews
Ysige wintermooi
As jy 'n besondere winterfoto met jou kameralens kon vasvang, stuur dit na gazettenuus@gmail.com
Ysige koue temperature is weer die afgelope week gevoel, en kan Parysenaars Maandag ook ‘n koue 14 grade maksimum en -1 grade minimum temperatuur verwag.
Die winterkoue sorg dikwels vir prentjiemooi foto’s soos diĆ© foto wat Saterdagoggend deur Joyce Olivier in Grewarlaan geneem is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



