Local newsNews
N1 oop, polisie monitor steeds
Die SAPD bedank motoriste en die publiek vir hul geduld en samewerking.

Die N1 by Winburg is net na 21:00 vir verkeer oopgestel na vroeëre ontwrigting weens publieke onrus.
Dit volg nadat ’n groep gemeenskapslede verkeersvloei in beide rigtings vroeër vanmiddag versper het. Wetstoepassers was egter vinnig op die toneel om die situasie te beheer en die veiligheid van alle padgebruikers te verseker.
Die pad is nou oop en verkeer vloei normaal. Die polisie monitor egter steeds die situasie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



