NewsNews
16 bekendes wat gesê het hulle trek as Trump president word
Bekende akteur, Samuel L. Jackson het gesê dat as Donald Trump as president verkies word dat hy Suid Afrika toe gaan trek. 9gag, het ‘n lys van 16 bekendes saam gestel wat ook tydens die verkiesingsveldtog gesê het dat hulle die VSA sal verlaat indien Donald Trump as president verkies word. Bekende akteur, Samuel L. Jackson …

Bekende akteur, Samuel L. Jackson het gesê dat as Donald Trump as president verkies word dat hy Suid Afrika toe gaan trek.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



